Geopatologie

Ons staan vir: VOORKOMING is die beste GENESING!!!

Maar, ons kan ook vir JOU HELP met hierdie siektes en verwante PROBLEME !!!

Onthou: Jou Dokter, is nie die 'Meester van jou Gesondheid nie' - maar JY is,
en geregtig op 'n 2de en 3de opinie … en selfs meer indien nodig!

Dit is JOU WETTIGE REG!!!

rfunk.gif

Jongste NUUS: ►►► Persverklaaring vir ons 20ste Verjaarsdag ◄◄◄

Oop Briewe | ►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄


- Die vermiste skakel tussen geneeskunde en die omgewing!

IFG-sa__LOGO_MainF_800x400.jpg

Hierdie is 'n nuwe en interaktiewe manier vir die oordra van inligting en leermateriaal vir die publiek en mediese personeel oor die belangrikheid van GEOPATOLOGIE, deur gebruik te maak van WIKI-tegnologie vir die opstel van 'n interaktiewe stelsel.

Ervaar môre se gesondheidstegnologie al VANDAG !!

Op hierdie stadium verskaf ons basiese feite oor verskeie omgewings en gesondheidsprobleme en hulle gevolglike siektes.
Soos meer en meer inligting bygevoeg word sal dit ook as verwysings kan dien.

Wie weet, dalk kan ons ook nog 'n opleidingsafdeling hier insluit en dit dan ook vir ons toekomstige opleidingskursusse gebruik.

Gebruik asseblief die direkte boodskap metode om ons te kontak of stuur 'n ePos aan IFG-sa@gmx.net


Gee ons asb. terugvoer of vra 'n vraag, of skryf 'n nota op ons gasteboek se bladsy.


Please SIGN this Petition ! / Bitte unterschreiben auch Sie !


Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou,
alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.

Baie dankie.

Kopiereg © 1993 - 2013, deur Instituut vir Geopatologie SA
en die onderskeie outeurs. Alle regte voorbehou.

Ons hou van wat ons doen. Ons lei SA. Ons sien uit daarna om dit ook vir jou te kan doen.