Gebruikers Wenke

Ons staan vir: VOORKOMING is die beste GENESING!!!

Maar, ons kan ook vir JOU HELP met hierdie siektes en verwante PROBLEME !!!

Onthou: Jou Dokter, is nie die 'Meester van jou Gesondheid nie' - maar JY is,
en geregtig op 'n 2de en 3de opinie … en selfs meer indien nodig!

Dit is JOU WETTIGE REG!!!

rfunk.gif

Jongste NUUS: ►►► Persverklaaring vir ons 20ste Verjaarsdag ◄◄◄

Oop Briewe | ►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄


Hierdie webwerf is gestig en opgebou as 'n verwysing van belangrike inligting en ook vir die gemak van gebruik en navigasie.

Die volgende dinge moet nie te min in ag geneem word, om jou ervaring nog beter en suksesvol te gaan maak:

Gebruikers Wenke

  • Hierdie webwerf is uitgelê vir Mozilla Firefox, maar behoort ook met die meeste ander blaaiers te werk.
  • Gebruik die Ctrl + en Ctrl - funksie (deur te druk op die Control-sleutel + of die Control-sleutel -) in Firefox onderskeidelik, te vergroot en verklein die grootte van die fonts (teks), as jy wil, vir 'n optimale leesgenot. Let asb. daarop dat die teks-grootte die formatering kan beïnvloed en TEKS-lyne verleng en verkort kan word en ook prente en tabelle herposisioneer kan word daardeur.
  • Om terug te kom na die standaard grootte, gebruik asseblief Ctrl 0 (Control + Zero)
  • Let wel, daar is twee-kleur koderings van die skakels:
    • Een kleur het 'n aktiewe bladsy met inligting en
    • die ander een is slegs 'n beplande skakel,

- afhangende van die uitleg wat gebruik word:

* RED — Bladsy bestaan
* ORANGE — Bladsy bestaan (nog) nie (maar is beplan) — provisionele SKAKEL

  • Vir die gemak van navigasie daar is ook 'n Top Menu Bar verskaf vir verskeie uitgebreide eienskappe en kort-padjies, wat sal help om die Side Menu te ondersteun.
  • Om die nuutste opdaterings en verwysings, te kan sien, gebruik asseblief die Onlangse wysigings funksie onder Admin in Top Menu Bar.

Toekomstige WENKE sal hier nog bygevoeg word, later.

— — — Suksesvolle lees !! — — —

Hoekom gee jy nie vir ons 'n Terugvoer of vra ons 'n paar Vrae, of vertel vir ons iets in ons Gasteboek page.
- Let asseblief daarop dat sommige funksies slegs beskikbaar is vir geregistreerde (en aangemelde) gebruikers en lede van hierdie werf.
REGISTER here**.

Gebruik asseblief die direkte boodskap metode Kontak Ons of stuur 'n e-pos aan IFG-sa@gmx.net?SUBJECT=Geopathology-ZA.does.it___Request: IFG-sa@gmx.net

Please use the direct message method to contact us or send an eMail to IFG-sa@gmx.net

Hoe om Bladsye te wysig en nuwes te skep?

Vrae & Antwoorde


Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou,
alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.

Baie dankie.

Kopiereg © 1993 - 2013, deur Instituut vir Geopatologie SA
en die onderskeie outeurs. Alle regte voorbehou.

Ons hou van wat ons doen. Ons lei SA. Ons sien uit daarna om dit ook vir jou te kan doen.