Ons staan vir: VOORKOMING is die beste GENESING!!!
Maar, ons kan ook vir JOU HELP met hierdie siektes en verwante PROBLEME !!!
Onthou: Jou Dokter, is nie die 'Meester van jou Gesondheid nie' - maar JY is,
en geregtig op 'n 2de en 3de opinie … en selfs meer indien nodig!Dit is JOU WETTIGE REG!!!
Jongste NUUS: ►►► Persverklaaring vir ons 20ste Verjaarsdag ◄◄◄
- 60 jaar se elektromagnetiese straling navorsing - opgesom in slegs 90 minute (Engels)
- HARDE FEITE oor 'n baie hoër bestraling deur 4G/LTE vergelyk met 3G !! (2013-01-25) — Sien ook: 4G/LTE
►Oop Briewe◄ | ►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄
Geopatologie is 'n woord gevorm van die Griekse woord 'Geo' vir Aarde and 'Pathology' vir die studie van oorsaak en diagnose van siektes.
Patologie is die studie van oorsaak en diagnose van siektes.
Die woord patologie is afkomstig uit Grieks πάθος, pathos, "voel, lyding"; en -λογία, -logia.
Verwysings:
- Geopathology
- Geo / Geo
- Patologie / Pathology
- Anatomiese patologie (mense) / Anatomical pathology
- Kliniese patologie (mense) / Clinical pathology
- Veterinêrepatologie (diere) / Veterinary pathology
- Fitopathology (plante) / Phytopathology
Probleme met Geopatie is gekoppel aan Geopatiese Stremming, wat weer veroorsaak word deur blootstelling aan Geopatiese Sones.
Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou,
alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.
Baie dankie.
Kopiereg © 1993 - 2013, deur Instituut vir Geopatologie SA
en die onderskeie outeurs. Alle regte voorbehou.Ons hou van wat ons doen. Ons lei SA. Ons sien uit daarna om dit ook vir jou te kan doen.