Oproep aan alle Boere (2013-02-23)

… soos gepos op die Facebook bladsy van Landbouweekblad

Oproep aan alle boere!

Het enige van julle al, of nog steeds, enige vreemde voorkomste van abnormaliteite met sy/haar diere gehad?
- Soos genetiese abnormaliteite of geboorte defekte?

Enigiemand wat dalk weet van sulke abnormaliteite, moet asseblief vir ons kontak, ons is tans besig met 'n opname van sodanige abnormaliteite wat in die diereryk voorkom.

Kontak ons asb. direk hier (op ons Facebook webbladsy), of via ons kontak bladsy op ons webwerf by die Instituut vir Geopatologie SA (http://geopatologie-za.does.it).
- Julle kan ook direk op ons navorsing webwerf (http://E-H-S.wikidot.com) aantekeninge maak en inligting daaroor gaan verskaf, sonder om julle eintlike naam prys te gee.
- Indien julle enige probleme ondervind op die webwerf, of nie weet waar en hoe die inligting te pos nie, kontak asb. die administrator, of stuur 'n private boodskap daarnatoe.
- Ons is tans nog besig om die tale uit te bou met voorkeur aan AFRIKAANS en Duits, ander sal later volg!

BAIE DANKIE.

Met vriendelike groete
Peter