Sarie 2013-03 "Het jou kind (of jy) ADHD?"

Ons eerste rekasie op die artikel "Het jou kind (of jy) ADHD?", gepubliseer in Sarie 2013-03 (bl.157)

Soos gepubliseer op die Facebook bladsy van Sarie (tydskrif) (2013-03-01, ±16:24)

██████████████
DIT IS 'N SKANDE !!!
██████████████

"Het jou kind (of jy) ADHD?" - 10 bladsys - in diepte
(Sarie 2013-03, bl.157)

Die persoon wat hierdie artikel nagevors het, is glad nie ingelig van wat aan gaan op die mediese toneel nie en waarvan af ADD/ADHD eintlik afkomstig is - of is betaal deur die farmaseutiese industrie ! (Of albei !!)
Daar is 'n hele aantal van half-waarhede en selfs onwaarhede en ►blatante leuens◄ !

Belangrike FEITE is heeltemal verswyg - selfs heeltemal (180°) verdraai!
- Dit is beslis nie die NUUTSTE FEITE nie en glad nie OP DATUM NIE !!!

Daar is al heeltemal genoeg verwarrings op mediese gebied en hierdie artikel soos hy daar staan voeg nog net meer by!
- Doen asb. julle huiswerk oor !!!

Beste groete
Peter Heindl
Instituut vir Geopatologie SA
http://geopathology-za.does.it
ten.xmg|as-GFI#ten.xmg|as-GFI

Interessante inligting om julle 'n bietjie OP DATUM te kry:
►►► http://geoathology-za.wikidot.com/ADHD ◄◄◄

Korreksie van URL:

Jammer!
- Hier is die REGTE skakel (URL):
http://geopathology-za.wikidot.com/ADHD (Engels)
binnekort ook op:
http://geopatologie-za.wikidot.com/Siektes:ADHD (Afrikaans)

Sien ook:

ADHD (AGHS) - Ander: English (Engels), Deutsch (Duits)


Hierdie bladsy is nog steeds onder konstruksie !
Boekmerk dit asb. en keer later daarna toe terug, om meer inligting te kan sien.
Baie dankie vir jou besoek.

Alternatief kan jy ook ons ENGELSE of DUITSE webwerf gaan besoek.