Sarie 2013-03 "Het jou kind (of jy) ADHD?"

Read this article in English

Hierdie bladsy is geskep in reaksie op die volgende artikel oor ADD/ADHD, gepubliseer in die Maart 2013-uitgawe van Sarie (tydskrif) wat misleidend is vir die publiek oor sekere belangrike aspekte en veiligheidskwessies … - waarvan sommige 180° die huidige navorsing weerspreek - en dus TOTALE leuens is!!

WARNING.jpg

Hierdie is 's waarskuwing aan die publiek en die medici as as ook aan die persone wat enigiets te doen het met ADD/ADHD en verwante siektes.

Ons eerste rekasie op die artikel "Het jou kind (of jy) ADHD?", gepubliseer in Sarie 2013-03 (bl.157)

Soos gepubliseer op die Facebook bladsy van Sarie (tydskrif) (2013-03-01, 16:27)

██████████████
DIT IS 'N SKANDE !!!
██████████████

"Het jou kind (of jy) ADHD?" - 10 bladsys - in diepte
(Sarie 2013-03, bl.157)

Die persoon wat hierdie artikel nagevors het, is glad nie ingelig van wat aan gaan op die mediese toneel nie en waarvan af ADD/ADHD eintlik afkomstig is - of is betaal deur die farmaseutiese industrie ! (Of albei !!)
Daar is 'n hele aantal van half-waarhede en selfs onwaarhede en ►blatante leuens◄ !

Belangrike FEITE is heeltemal verswyg - selfs heeltemal (180°) verdraai!
- Dit is beslis nie die NUUTSTE FEITE nie en glad nie OP DATUM NIE !!!

Daar is al heeltemal genoeg verwarrings op mediese gebied en hierdie artikel soos hy daar staan voeg nog net meer by!
- Doen asb. julle huiswerk oor !!!

Beste groete
Peter Heindl
Instituut vir Geopatologie SA
http://geopathology-za.does.it
ten.xmg|as-GFI#ten.xmg|as-GFI

Interessante inligting om julle 'n bietjie OP DATUM te kry:
►►► http://geoathology-za.wikidot.com/ADHD ◄◄◄

Korreksie van URL: (2013-03-02, 03:19)

Jammer!
- Hier is die REGTE skakel (URL):
http://geopathology-za.wikidot.com/ADHD (Engels)
binnekort ook op:
http://geopatologie-za.wikidot.com/Siektes:ADHD (Afrikaans)

Sien ook:

ADHD (AGHS) - Ander: English (Engels), Deutsch (Duits)

Antwoord vanaf Sarie (2013-03-05, 10:52):

Peter Heindl Lydia van der Merwe is 'n bekroonde en senior gesondheidredakteur in SA. Sy het by die top ADHD-kenners in die land aangeklop om hierdie in-diepte artikel na te vors. Haar terugvoer: "Daar is geen wetenskaplike navorsing wat elektro-magnetiese uitstralings koppel aan ADHD nie."

Ons Reaksie (2013-03-06, 15:12):

Ag nee, glad nie ….
Skaam julle !
… vra asb. slegs vir Dr. Barrie Trower, Dr. Madga Havas, Dr. Leonard Coldwell, en ander !

Hierdie dinge word ONGELUKKIG en DOELBEWUS altyd WEGGESTEEK en verdraai - vanaf die (Miljard sware) INDUSTRIE, wat daaragter staan - net soos die selfone wat KANKER veroorsaak en die KANKER wat al vanaf die 1920's genees kan word en selfs doeltreffend VOORKOM WORD !
- Baie "TOP KENNERS" is vasgevang en geboei deur die MEDIESE/CHEMIESE INDUSTRIE !

Moet asb. nie met verskonings kom nie - ek weet wat op hierdie gebied gespeel word. Die regerings is saam in die bootjie, want hulle kry die belastings-gelde daarvan - en glad nie min nie!!
Hulle is almal skuldig aan MEDIESE BEDROG aan die mensdom!

Net vir interessantheid:
HIV/VIGS kan ook al baie jare lank genees word, maar die INDUSTRIE daar agter spandeer baie geld om al daardie inligting te laat onderdruk.
Kyk ook maar net watter flaters die FDA maak - dit is alles gekontroleer deur die MAFIA! Die hoof bok van Monsanto is nou die hoof tuinier by die FDA! Dit is dus geen wonder wat hulle tans aanvang nie!

En kan vir weke praat oor hierdie dinge …. omdat ek in die laaste 20 JAAR al te veel van hierdie goed deurgemaak het veral met my pasiënte, wat geen genesing by hulle dokters kon gekry het nie!

As ek kyk na die mediese stelsel in hierdie land moet ek sê: "Ek kan nie eers so veel eet as wat ek wil opgooi nie!"
Die Departement van Gesondheid het ook net flou verskonings ….
- dan sal hulle maar moet aanvoeter …. met hulle ONDERDRUKKING van SIMPTOME, pleks hulle 'n bietjie dieper sal grou en by die eintlike (ONDERLIGGENDE OORSAKE) gaan uitkom.

Beste groete
Peter


►►► Bly op datum met die laaste gebeure …

Volg dit direk op Sarie se Facebook bladsy


Wat op Aarde het VERKEERD gegaan met daardie Sarie Navorsing oor ADHD?

Nadat YOU/Huisgenoot al reeds 'n artikel oor ADHD op 26 Junie 2012 gepubliseer het, saam met die korrekte feite soos wat die huidige navorsing staan!

- Skaam julle by Sarie, julle kan nie eers kyk hoe ander dit goed en reg doen nie! - Dit hoef nie eens 10 bladsye "in diepte" te wees nie, wanneer mens 'n gemors daarvan maak en mense onder valse VOORWENDSELS plaas en in 'n valse VEILIGHEID weeg!

2013-06-03 Brief aan Sarie (ePos in Engels):

TO: Sarie - Gesondheidsredaksie - Lydia van der Merwe
CC: Sarie - Redaksie (Michelle van Breda); Sarie - Uitvoerende Hoof - Louna Lohann

To whom it may concern

Since you are showing NO INTEREST in this matter whatsoever,
even after reminding you numerous times already since the 5th of March 2013, via Facebook and Twitter.

This is the FINAL WARNING !
(You have 14 days as from TODAY)
… to straighten out your misrepresentation and tell the people the TRUTH.

- After all YOU/Husgenoot got it right in their 26 June 2012 isssue !!
They did not even need 10 pages "in-depth" either !

Kind regards / Beste groete / Mit freundlichen Grüßen
Peter Heindl

… daarna volg die res van die brief soos gegee in ons eerste reaksie (sien bo).

Verdere Kommunikasie via Facebook:

Soek met Twitter (@SarieTydskrif, ADHD, …): ◄


Hierdie bladsy is nog steeds onder konstruksie !
Boekmerk dit asb. en keer later daarna toe terug, om meer inligting te kan sien.
Baie dankie vir jou besoek.

Alternatief kan jy ook ons ENGELSE of DUITSE webwerf gaan besoek.