Selfone (en KANKER ... en ander)

Ons staan vir: VOORKOMING is die beste GENESING!!!

Maar, ons kan ook vir JOU HELP met hierdie siektes en verwante PROBLEME !!!

Onthou: Jou Dokter, is nie die 'Meester van jou Gesondheid nie' - maar JY is,
en geregtig op 'n 2de en 3de opinie … en selfs meer indien nodig!

Dit is JOU WETTIGE REG!!!

rfunk.gif

Jongste NUUS: ►►► Persverklaaring vir ons 20ste Verjaarsdag ◄◄◄

Oop Briewe | ►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄


Selulêre Telefone (Selfone, in kort), kan jou lewe red, maar ongelukkig ook vir jou DODELIK SIEK maak, en jou selfs DOOD maak !

557036_3923593523423_275184423_n.jpg

Selfone en selfoon-torings straal MIKROGOLF STRALING in die frekwensie tussen 800MHz en 2.5 GHz en selfs hoer uit, afhangende van die tegnologie en band gebruik.

Breaking NEWS:

Meer inligting is beskikbaar op ons ENGELSE webwerf:


Hierdie bladsy is nog steeds onder konstruksie !
Boekmerk dit asb. en keer later daarna toe terug, om meer inligting te kan sien.
Baie dankie vir jou besoek.

Alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek.


Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou,
alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.

Baie dankie.

Kopiereg © 1993 - 2013, deur Instituut vir Geopatologie SA
en die onderskeie outeurs. Alle regte voorbehou.

Ons hou van wat ons doen. Ons lei SA. Ons sien uit daarna om dit ook vir jou te kan doen.