►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄
STREMMING / STRES (Engels: Stress) …
is 'n belangrike saak in veral hierdie tyd van ons en dit lyk ook as of dit vanaf alle hoeke en kante kom … - as die moordenaar van die 21ste eeu !!
Stremming is reeds aangewys as die moordenaar van die 21ste eeu !! - Soek in Engels
Table of Contents
|
- Gesinstres (Familiestres) - as gevolg van die familie en huweliksprobleme
- Skools-Stres - as gevolg van skoolprobleme (insl. Konsentrasie-probleme, ADD / ADHD, en ander . . .)
- Eweknie Stres - gewoonlik genoem "Peer Pressure" — Afknouery (Bullying) kan ook hier bygevoeg word.
- Werk Stres - as gevolg van werk-verwante aangeleenthede
- Padverkeers Stres - as gevolg van verstopping en op die paaie en padwoede
- Finansiële Stres - as gevolg van finansiële probleme jy is bekommerd oor
- Mediese Stres - as gevolg van jou huidige siektes (Kanker, HIV/VIGS, Allergieë, Inflammasies, Infeksies, Diabetes, Depressie en baie ander), waarmee jy dalk tans moet sukkel, as ook die 'Stomp Gereedskap'
- Omgewings Stres - as gevolg van invloede wat veroorsaak word deur of in jou onmiddellike omgewing
- Elektriese Stres — soos veroorsaak deur Elektro-Magnetise Velde & Straling
- Geopatiese Stres — soos veroorsaak deur Geopatiese Sones
- Geraas Stres — vanaf raserige omgewings, by die werk, by die huis, in die strate
- . . .
Wat sal DIE EINTLIKE PROBLEME agter die PROBLEME wees ???
Die ONDERLIGGENDE OORSAKE !!
Kan ons nog 2 verdere BAIE BELANGRIKE STRES KWESSIES ???
- Elektriese Stres
— soos veroorsaak deur Elektro-Magnetise Velde & Straling - Geopatiese Stres
— soos veroorsaak deur Geopatiese Sones
— Wees asb. versigtig en vermy die bogenoemde probleme van uit huise (veral van die slaapkamers) en werkplekke. Ons kan help met dit, deur konsultasies en ondersoeke en die eintlike verwydering van sulke probleme.
Die gelyste siektes werk direk of indirek in op die bogenoemde (onderliggende oorsake) probleme - wat baie kere misgekyk en oorgeslaan word en min aandag geniet in mediese praktyke.
— Energie blokkasies is baie kere ook die oorsaak van verskeie probleme, wat 'n kaskade van ander probleme veroorsaak. Om jou Energie op te kry en die blokkasies /op te los, sal help!
Gaan kyk maar, wat mens met terapeutiese refleksologie behandelings alles kan bereik en ook met ondersteunende Energie Behandelings, om mee te begin.
- Jy kan 'n vinnige verligting (om nie te sê geneesing) vir verskeie van jou huidiglik bestaande probleme.
Hoekom is stres die STILLE MOORDENAAR ???
YOU are NOT the Problem when struggling with Stress
The Short and Long Term Consequences of Stress
Table of Contents
|
Verwysings:
Kruis-Verwysings:
STRES is 'n kritiese probleem, omdat dit baie ander probleme kan veroorsaak, soos:
- Insomnia (Slaaploosheid/Slaap-probleme)
- Moegheid/ Kroniese Moegheid
- Hoe Bloeddruk
- Hart Probleme
- Muscle Tension, Muscle Pain, Neck Pain & Shoulder Pain
- Strokes
- Exhaustion
- Burn-Out
- Alcohol and Drug Abuse/Addiction
- Depression … until Suicide
- Aggression — calling for Anger Management
- Chemical Imbalance in the Brain
- Mood Swings
- Personality Change
- Absenteeism — (Booked off work, or staying away)
- Lack of Libido or Reduced Sex Drive
- . . .
Our findings are that locating and reducing Electro Stress and Geopathic Stress can make a very positive influence on peoples lives and also on their health and well-being - and also their work.
As soon as the person is removed from EMF and Geopathic Zones the body can regenerate and work much better again and is better able to cope with STRESS !!
- Local Research (aired on Talk Radio 702 [2012-01-30, 19:10], by Vicky Eriksson, from The People Element) has shown Absenteeism from work due to WORK STRESS costs South Africa R3 Billion per year.
Internet Verwysings:
- ADD/ADHD — Does ADHD cause stress? Can stress cause ADHD? - WebMD
- Stress - MedicineNet.com
- Stress (biology) - Wikipedia
- Stress affects everything — Monday, 2 April 2012
Internet Soek:
- Stress — Google Search
- Stress — Ecosia Search
- STRESS - the KILLER of the 21st Century !!
Internet Kruis-Verwysing Soek: ◄◄◄
Hierdie bladsy is nog steeds onder konstruksie !
Boekmerk dit asb. en keer later daarna toe terug, om meer inligting te kan sien.
Baie dankie vir jou besoek.
Alternatief kan jy ook ons ENGELSE of DUITSE webwerf gaan besoek.
Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou, alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.
Baie dankie.