Template:_Gesondheid

'Metro dra die kostes'

Ag JA ! - Al die kostes ???
Wat dan van die GESONDHEIDSPROBLEME wat klaar hulle koppe uitsteek, waar hierdie so genoemde 'Slim' Meters ("'Smart' Meters"), oorsee al gebruik word?? - Sal die Stadsrade dit slegs afskryf as KOLLATERALE SKADE? - Is DIT hoe veel hulle eintlik vir jou gaan sorg?? !

— Read this article in ENGLISH.

REKORD Artikel:

Metro_dra_die_kostes__%28Pre-Paid%29_Smart-Meters___Rekord_2012-11-02.jpg

WAARSKUWINGS oor Voorafbetaalde Elektrisiteit Meters (met RF stroombaan) en 'Slim Meters':

Verskeie Stadsrade is al besig om hierdie Voorafbetaalde Elektrisiteit Meters (met RF stroombaan)1 en 'Slim Meters'2 uit te rol.

Tegnologie gebruik:

Alhoewel hierdie meters glad nie so slim is, as wat voorgegee word nie, omdat hulle gebruik maak van DRAADLOSE TEGNOLOGIE (via selfoon torings) of SUPERIMPONEERDE DATASTROME oor die kragdrade - wat albei Elektromagnetiese besoedeling veroorsaak, in jou HUIS en in jou KANTOOR/WERKPLEK, met ''Vuil Elektrisiteit' (geklassifiseer as Elektro-Magnetiese Besoedeling).

Hierdie tegnologie veroorsaak al reeds GROOT GESONDHEIDSPROBLEME reg oor die wêreld, waar mense kla oor verskeie probleme, van hoofpyn en duiseligheid tot kritiese probleme, soos hart aritmia (onreëlmatige hart-ritme) en selfs hartkwale, weens die sterk ELEKTRO-MAGNETIESE STRALING

STAAN OP, voor dit te laat is !!

- Soos ek nou net gelees het in die artikel "Metro dra die koste" soos gepubliseer in REKORD Noord (Vrydag, 2 November, 2012; bladsy 5), dan wonder ek, wie sal eintlik verantwoordelik teken vir al die GEVOLGLIKE SKADE aan die inwoner se GESONDHEID ??? Of sal dit ook maar net as "KOLLATERALE SKADE" afgeskryf word?? !
- Dit is MENSE en HULLE GESONDHEID, war hier op die spel is, maar daar word geen PIEP gehoor van enige iemand af nie !!! Hierdie tegnologie word slegs weer op ons AFGEDWING - soos met die Energie Spaar Lampe ("Energy Savers" of "CFL Bulbs"), wat hulle 'n paar jaar gelede die mark binne gebring het. Die enigste wat daarby profyt geslaan het, was ESKOM, wat te vrot-sleg is om ordentlike ELEKTRIESE KRAG te lewer en die besighede wat die gemors verkoop het - en dit nog steeds doen! Die kwik in die CFLs is HOOG GIFTIG !!!

Ons hoef dit nie te aanvaar nie, dat hulle ons alles in ons keelgat afdruk nie, omdat ons 'n GRONDWET het, wat ons daarvan behoort te beskerm, maar dit beteken nie, dat alles outomaties gaan gebeur nie.
- Ons moet verenig wees en saamstaan, of ons gaan almal saam val !
Dit is van kardinale belang is, dat die meters NIE geïnstalleer gaan word nie, omdat dit amper heeltemal sinne loos gaan wees, indien jou bure besluit dat hulle die installering van sulke toestelle gaan toelaat, want dit sal JOU en JOU GESIN nog steeds kan affekteer, net soos W-LAN, Wi-Fi or DECT-telefone, ook!!

OMGEWING, GESONDHEID en SEKURITEIT Probleme:

Verder, het hierdie tegnologie nie net groot GESONDHEID gevolge, nie, maar ook 'n groot SEKURITEIT probleem, soos dit al reeds sy kop uitsteek, in baie oorsese lande, waar hierdie tegnologie al jare terug geïmplementeer is, en nou al weer deur hofbevele verwyder moet word.

Die VEILIGHEID kwessies is talle, waarna hackers eintlik in die stelsel kan intap en verskillende dinge 'steel':

  • Inligting oor die gebruik van elektrisiteit (hoeveel en wanneer jy elektrisiteit verbruik)
  • ELEKTRISITEIT KREDIETE (uit jou rekening)

Jy mag dalk dink dat die inligting oor die gebruik van ELEKTRISITEIT is nie so relevant nie, maar dit is nie reg nie. Misdadigers kan eintlik jou elektrisiteitsverbruik monitor, van waar hulle is en kyk wanneer die gebruik daal. Dit is wanneer jy op vakansie is! Dit sou die ideale geleentheid vir hulle wees, om uit te gaan en by jou huis inbreek en gaan leeg steel !!

So dink asseblief TWEE KEER, voor jy sulke TEGNOLOGIE gaan aanvaar, want dit is nie so maklik om wee daarvan ontslae te gaan raak nie. - Behalwe met baie moeite en geld, met hofsake.

— — — Jy is GEWAARSKU !! — — —

'n 'Smart Meter' vertel al die geheime oor jou!

Jy hoef my nie te glo nie, maar jy beter die mense glo, wat al hierdie probleme ondervind!!

KRIMINELE het nou nie meer nodig om jou huis of besigheid te gaan dophou nie, om die inwoners se doen en late te monitor. Nou kan hulle net die draadlose seine optel, wat uitgesaai word uitgesaai deur die gebou se draadlose elektrisiteit meter, wat dan vir hulle vertel wanneer jy nie by die huis is nie