What is a Wiki Site?

Ons staan vir: VOORKOMING is die beste GENESING!!!

Maar, ons kan ook vir JOU HELP met hierdie siektes en verwante PROBLEME !!!

Onthou: Jou Dokter, is nie die 'Meester van jou Gesondheid nie' - maar JY is,
en geregtig op 'n 2de en 3de opinie … en selfs meer indien nodig!

Dit is JOU WETTIGE REG!!!

rfunk.gif

Jongste NUUS: ►►► Persverklaaring vir ons 20ste Verjaarsdag ◄◄◄

Oop Briewe | ►►►Die opgrawing van Sarie se 2013-03 "ADHD" leuens - waardeur die publiek mislei word!◄◄◄


Volgens Wikipedia, die wêreld se grootste Wiki-webwerf:

Wiki ([ˈwiː.kiː] <wee-kee> of [ˈwɪ.kiː] <wick-ey>).

'n Wiki of wiki (met 'n kleinletter; van wikiwiki, Hawais vir 'snel'; uitgespreek "whiekie" of "wiekie") is 'n webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik.

Die term Wiki kan ook verwys na die samewerkende sagteware wat ingespan word om só 'n webwerf te bedryf; sien Wiki-sagteware.

"Wiki" (met 'n hoofletter) en "WikiWikiWeb" word soms gebruik om na die Portland Pattern Repository te verwys, wat geag word as die eerste wiki ooit. Voorstaanders van hierdie gebruik stel 'n kleinletter-"w" voor om te onderskei tussen die generiese terme hier beskryf. "Wiki wiki" kom van die Hawaise term vir "flink" of "uiters vinnig".

Soms word "wikiwiki" of "WikiWiki" gebruik in plaas van "wiki". Die terme is uitruilbaar, alhoewel die voorafgaande verskillende standpunte oor letterkas ook soortgelyk van toepassing is.

… en dit is dit! As 'n part van Wikidot.com network is hierdie webwerf 'n aanpasbare stuk van die Internet waar gebruikers kan inhoude verander, lêers oplaai, kommunikeer en saamwerk.


Ons is nog steeds besig om hierdie webwerf te gaan opbou,
alternatief kan jy ook ons ENGELSE webwerf gaan besoek,
wat ons eerste prioriteit is, om die inligting uit te kry.

Baie dankie.

Kopiereg © 1993 - 2013, deur Instituut vir Geopatologie SA
en die onderskeie outeurs. Alle regte voorbehou.

Ons hou van wat ons doen. Ons lei SA. Ons sien uit daarna om dit ook vir jou te kan doen.